Testimonials

"Ek het reeds heel party van hierdie chestbra's bestel en is soooo gelukkig met hulle. Dit werk goed en dit is kwaliteit want dit hou net aan. Dis is al 7 of 8 jaar wat ek snags met dit slaap en ek is baie gelukkig met die eind resultaat. Dankie tog dat iemand hieraan gedink het en ek is bly dat dit nog beskikbaar is."


"kan nie glo die produk werk so doeltreffend nie - baie geluk daarmee."


"Ek het een maar hy is al uitgerek. So tyd vir nuwe een. Baie dankie vir uitstekende produk. Vriendelike Groete."


"Goeie More Rienie. Wil net dankie se – MY BRA WERK PERFEK!! Jy moet eintlik jou bemarking doen by die Chiruge se spreek kamers want dit werk wondere! Groete"


"Mooi bly en weereens baie dankie vir die life saver produk ;-)."
Client from Belville


"Baie dankie. Produk werk definitief. Het nog een vir myself gekoop en ook een vir my suster."
Urma from Johannesburg


"Rienie, ek dra die bra al meer as 4 jaar en dit het absolute wondere verrig!! Eks werlik in my noppies as mens in aanmerking neem dat ek daardie tipiese plooi op my borskas gehad het en dit is heeltemal weg!"
Dame van Northcliff


"Hi Rienie. Hope you are well. Just letting you know that I've received my parcel - many thanks. I have been sleeping with the bra for 2 nights now and it is awesome. Many thanks."
Anonymous


"HI RIENIE. NET N WOORDJIE VAN DANK VIR DAARDIE SLIM ONDERKLERE VAN JOU. EK WIL ASB NOG 2 VAN DIE BRA’S BESTEL. BAIE DANKIE. GROETE."
Anonymous


"Baie dankie, Rienie. Dit toe Dinsdag middag by poskantoor afgehaal en al twee aande met dit geslaap en selfs plooitjies wat ek gehad het is minder sigbaar. Baie dankbaar oor die uitvindsel van jou."
Dame van Pretoria


"Ek het so 2 jaar gelede twee chest bras by jou gekoop en slaap nog elke aand daarmee. Dit word ingepak as ons weggaan en ek is nooit daarsonder nie. En dit werk sonder ophou. Ek is eintlik baie trots as ek ander vrouens sien wat ek weet jare jonger as ek is, en hulle halse is vol plooie en ek op 55 wys geen plooie nie."
Elmarie



"Ek wil net dankie se. Ek het my bra ontvang en natuurlik die aand daarmee geslaap. Daar was reeds ‘n REUSE verbetering die volgende oggend. Wow en ek het steeds op my sy geslaap. Ek probeer dit al jare afleer en nou hoef ek nie meer nie. As dit moontlik is, lyk dit vanoggend selfs beter."
Karen



"Het toe vir my een gekry en is baie in my skik. Kan regtig al ‘n verskil sien. Baie dankie vir ‘n puik produk."
Stefanie"



"Ek het die bra ontvang en is nou al 2 dae plooiloos. Dit is regtig gemaklik en ek sal nie weer sonder dit slaap nie. Baie baie dankie vir jou moeite."
Anel



"Ek wil jou net terugvoering gee oor die chest bra wat ek van jou betstel het.

Ek is so gelukkig met die bra. Ek slaap nog elke aand daarmee. Dit is gemaklik, pas perfek, is mooi en die kant maak dit sommer so bietjie sexy ook. Baie dankie vir jou hulp met die groote. Ek kan soggens die verskil sien, in vergelyking met oggende voor ek die bra gehad het. Dit is ‘n wonderlike hulpmiddel en ek is van plan om nog een te bestel. Dit is so lig dat ek dit in die oggend kan was en weer in die aand kan aantrek. Jy verdien ‘n medalje en ek hoop jy hou nooit op om dit te maak nie.

Baie dankie vir ‘n uitstekende produk. Groete met dankbaarheid daarby."
Elmarie - Centurion



"Hi Rienie, wil net vir jou laat weet. Die bra is great - groot verskil, daar is niks meer lyntjies nie. Dankie vir jou! Groete"
Elize - Newcastle



"Ek is 39 jaar oud en het al 'n geruime tyd begin agterkom dat ek met 'n lelike plooi op my halslyn in die oggend opstaan! Ek het in "Huisgenoot" gelees van die "wonderbra" wat plooie wegvat en dadelik Ridu Creations gekontak en my bra bestel. Ek is hoogs in my noppies vandat ek plooiloos in die oggende opstaan, en ek kan definitief die verskil sien as ek op 'n naweek vergeet het om my "anti-wrinkle bra" in te pak. Nou moet ek nog net die wondermiddel vir die plooie op my gesig ontdek."
Celeste - Johannesburg



"Dankie ek het my pakkie ontvang en het al die 2de nag met my bra geslaap. Dit voel heerlik en die kreukels is weg in die oggend!! Ek sal die bra vir my vriendinne wys en hoop dat jy nog 'n paar verkoop sal kry."
Anna-Marie - Porterville



"As a woman turning 40, I'm pleased to say that my confidence level is back.

Let me start by saying that I could'nt wear low cut tops anymore. When I woke up in the mornings and even during the day I just could'nt get rid of my wrinkles on my chest, I always felt that everyone was staring at me. Rienie introduced me to this amazing product called RIDU. Within days I could see the difference. I just couldn't believe my eyes. This product is amazing, it really is. I've got my confidence back, I'm more relaxed in my skin, Im wearing my low cut tops again.

It's like this obsession, that if I don't wear Ridu, I'm incomplete. You only wear Ridu before you go to bed. When you wake, you take it off, that's how easy it is. It's like I've had a facelift on my chest.

Thank you so much for giving me my confidence back.
Hence, hoping that many more women can share the same amazing stories like mine. Never say that nothing can be achieved if you do exactly like I'm doing, by wearing Ridu every night, you'll too see how amazing this product is.
Thank you"
Yours Sincerely
Anonymous Umhlanga



"Wow, I can't believe the difference after only wearing the bra for four weeks. The bra is unique, attractive and comfortable to wear.
I can confidently recommend the new bra to all women."
Yours faithfully
Anonymous Kloof



"I have always loved the outdoors and many years of exposure to the sun has left quite deep wrinkles on my chest. I felt very self conscious and resorted to wearing clothing that hid the marks. Since wearing my very comfortable Chestbra top every night, there has been a noticeable change, the wrinkles are less visible and not as deep as before. People have commented on the improvement and I can now wear low cut tops and dresses with confidence."
Anonymous Pinetown